Boland Tennisspanne. Drie leerders van HTS Drostdy, Worcester, is na afloop van die Boland-tennisproewe die naweek opgeneem is in Boland-tennisspanne.

  • Lara van Zyl – o.19
  • Katinka Hanekom – o.15
  • Lisa van Zyl – o.15 reserwe

Lisa is nog ‘n Onkie wat besig is om haar baadjie en das te verdien. Hulle neem binnekort aan ‘n interporvinsiale toernooi deel. Sterkte met die voorbereiding.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://htsdrostdy.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article