Boland Sentraal Atletiekbyeenkoms. Hoër Meisieskool Paarl se atlete het baie goed gevaar by die Boland Sentraal Atletiekbyeenkoms.

Atlete wat deurdring na die Boland Atletiekbyeenkoms wat hierdie komende naweek plaasvind:

  • Isabella Schreuder – 800m
  • Lara du Plessis – hoogspring
  • Kaitlin Barnard – 75m hekkies
  • Elize Jordaan – 100m
  • Cara Isaacs – gewigstoot en spiesgooi
  • Becca Basson – hoogspring
  • Monet Deutschman – 100m, 200m en aflos
  • Mia Kriek – 800m en aflos
  • Nicola Hawley – aflos
  • Jade Herbst – aflos

Hoër Meisieskool Paarl se o.7 aflosspan het ook die eerste plek behaal by die Boland Sentraal byeenkoms.

Foto links: Die o.7 aflosspan wat 1ste plek behaal het. Foto regs: Die o.12 aflosspan het 2de plek behaal het
Die o.13 aflosspan het 1ste plek behaal het

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlgirlshigh.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article