Bokkieweek Natal-hokkiespan - Laerskool Truida Kestell
Bokkieweek Natal-hokkiespan – Laerskool Truida Kestell

Bokkieweek Natal-hokkiespan – Laerskool Truida Kestell


Bokkieweek Natal-hokkiespan. 🎉 Baie geluk aan Mia Coetzee!

Mia het tydens die vakansie die o.14 Natal-hokkiespan met trots verteenwoordig by die jaarlikse Bokkieweek. Wat ’n ongelooflike prestasie!

Truidjies is uiters trots op jou, Mia — hou aan om jou drome na te jaag en uit te blink op én van die veld af!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article