Bloemfontein Superliga Krieket - Hoërskool Jim Fouché
Bloemfontein Superliga Krieket – Hoërskool Jim Fouché

Bloemfontein Superliga Krieket – Hoërskool Jim Fouché


Bloemfontein Superliga Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het teen Hoërskool Fichardtpark gespeel in die Bloemfontein Superliga Krieket semi-finaal. JF het met 25 lopies geseëvier en dring dus deur na die Bloemfontein Superliga-finaal teen Hoërskool Diamantveld van Upington.

Jim Fouché teken 109/7 aan en beperk Fichardtpark tot 84/10.

JF se beste kolwers:

  • Jarreth Scott 33 n.u.n.
  • Christiaan Odendaal – 13
  • Adrian de Necker – 12

JF se beste boulers:

  • Christiaan Odendaal 2 vir 9
  • Cobus Wilken 2 vir 12
  • Jarreth Scott 2 vir 29

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article