Binnenshuise Hokkie. Hoërskool Zwartkop, Centurion, se hokkieseuns is besig om groot naam in binnenshuise hokkie te maak. ⁠

  • Logan Kidson is gekies vir die o.17 Lions span.
  • ⁠M.J. van der Nest is gekies vir die Senior Falconspan.
  • ⁠Roché Oberholzer is gekies vir die o.17 span sowel as die Senior Mansspan waar hy ook vir die Falcons uitgedraf het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://zwarries.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article