Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom groep 1: Gr 8’s en 9’s!
Daar is meer lewe tussen die geboue.
Leerders gee asem aan skoolgaan.
Die glimlag onder die masker word weerkaats in hul oë.
Die weersiens was groot.
Trekkertrots

BETHLEHEM VOORTREKKER HOëRSKOOL het in 1870 sy ontstaan in die konsistorie van die NG-Kerk gehad. Dit is toe tydens die Anglo-Boereoorlog onderbreek en daarna is dr. Clarke as die eerste hoof van Bethlehem Hoërskool aangestel. Spoedig het die skool n belangrike rol gespeel om die Afrikanerideaal in stand te hou en om versoening tussen die twee taalgroepe te bewerkstellig – n ideaal waarna ons vandag nog steeds strewe soos weerspieël word in ons leuse: NON SIBI SED PATRIAE (Nie vir myself nie, maar vir my vaderland!)

Voortrekker is famous for its keen spirit and zest for life. Not only are we achievers on every possible terrain, but we also know how to get the most out of life.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article