Atletiekbyeenkoms – Tien atlete van Hoërskool Kalahari is gekies om op 8 Maart aan die Noord-Kaap Provinsiale Atletiekbyeenkoms deel te neem. Dit sal plaasvind te Kimberley.

Die dogters wat gaan deelneem aan die Atletiekbyeenkoms is:

  • Mia Ekkerd
  • Dunay Bylsma
  • Tidimalo Bojang
  • Monique Nortjè
  • Lee-Ann Van Der Poel
  • Eliska Muller
  • Faith Kasper

Seuns wat aan die Atletiekbyeenkoms gaan deelneem is:

  • Ofense Kitso
  • Resego Motshegwa
  • Kabo Manoto

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.kalaharihighschool.co.za/af

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article