ATKV Nasionale Finaal - Laerskool Truida Kestell
ATKV Nasionale Finaal – Laerskool Truida Kestell

ATKV Nasionale Finaal – Laerskool Truida Kestell


ATKV Nasionale Finaal. Vier van Laerskool Truida Kestell se sprekers, Richardt Otto, Muhammad Latiff, Mia Rautenbach en David Shepherd het deurgedring na die Naionale finaal wat op 5 en 6 Augustus by ATKV-Goudini Spa plaasvind. 

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article