ASA Sub-Youth Liga. Amoré Vorster, leerder van Welkom Volkskool het die afgelope naweek uitstekend presteer aan die ASA Sub-Youth Liga 3. Amoré het die volgende prestasies behaal:

  • 1ste in Diskus met nuwe PB
  • 2de in Gewigstoot

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkomvolkskool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article