ASA Senior Atletiekbyeenkoms- Hoërskool Stellenbosch
ASA Senior Atletiekbyeenkoms- Hoërskool Stellenbosch

ASA Senior Atletiekbyeenkoms- Hoërskool Stellenbosch


ASA Senior Atletiekbyeenkoms. Ansumé de Beer, leerder van Hoërskool Stellenbosch, het vandag, Vrydag 25 April, as 17-jarige by die ASA Senior Atletiekbyeenkoms in Potchefstroom ’n goue medalje ontvang.

Sy het ‘n ongelooflike prestasie in paalspring behaal met ’n hoogte van 4.10m.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://stellies.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article