ASA Kampioenskappe. Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, se atlete het die naweek aan ASA Kampioenskappe deelgeneem het by die Groenpunt Stadion in Kaapstad.

Uitslae behaal:

  • Zach Putter – 17de Diskus
  • Iliné Botha – 6de 200m; Iliné se 4x100m aflosspan het Brons gewen
  • Leandro Delport – 4de 200m en 5de in 100m; Leandro se 4×100 aflosspan het Goud gewen
  • Sarel Boshoff – 2de in Verspring
  • Roan Joubert – 11de in Gewigstoot
  • Roemay Korff – 6de 300m Hekkies
  • ⁠Monique Geldenhuys – 6de Spiesgooi

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.oos-moot.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article