Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se Joanice Pretorius het aan die OVL Liga Liggeweer kompetisie deelgeneem.
Sy behaal ń 1ste plek – 0/16 – 10m, 69% en 2de plek – 0/16 – 3P, 77,5% akkuraatheid.
Baie geluk, Joanice!!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article