Katy Labuschagne en Nicollette Vanlill

Baie geluk aan Carmen van Lill en Cailin Labuschagne wat die oudisies van “Sing Aanlyn” geslaag het en gekies is om vanaf Augustus saam met bekende sangers/akteurs op te tree.

Hoopies is baie trots op julle!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article