
-
Ligbron gekroon as Superreeks kampioene
Die Ligbron Akademie vir Tegnologie Blou Masjien het soos ‘n Blou Golf vanjaar se Superreeks oorheers met uitstekende prestasies wat tydens die Superreeks Finale opgelewer is. Die finale het op […]
-
Laerskool Nelspruit rugby teen Laerskool Witrivier
Laerskool Nelspruit se o/9 rugbyspan het op 25 April kragte gemeet teen Laerskool Witrivier. Nellies het die wedstryd met 27 – 5 gewen. Foto: Laerskool Witrivier se skrumskakel
-
Laerskool Nelspruit Rugby teen Laerskool Witrivier
Laerskool Nelspruit het 25 April kragte gemeet teen Laerskool Witrivier. Die uitslae is as volg: 0/9A Nellies wen 27 – 5 0/10A Nellies wen 10 – 0 0/11A Nellies wen […]
-
Westering High School Derby vs Andrew Rabie High School
Westering’s 1st XV beat Andrew Rabie 29 – 24 at Andrew Rabie in a thrilling encounter. Westering clawed their way back after half time to secure the winning try in […]
-
Laerskool Thabazimbi rugby presteer
Baie geluk aan die 0/10 en 0/11 Rugbyspanne van Laerskool Thabazimbi wat as wenners uit die stryd getree het tydens die afgelope naweek se Super 8 Rugby en Netbalkompetisie te Polokwane. […]
-
EHS presteer teen Ben Viljoen
Op Saterdag, 6 April, het die Erries Hoërskool Ben Viljoen van Groblersdal gepak met vriendskaplike wintersportwedstryde. Hoërskool Ermelo speel uitstekend en kwyt hulself besonder goed van hul taak. EHS se […]
-
Glenwood Rugby Match Report World Schools Festival
After much anticipation it was finally time for the World Schools Festival to kick off on the 25th of March 2019 in the Markotter stadium in Stellenbosch. Some of South […]
-
EHS B-rugbyspanne sê Morgenzon die stryd aan
Op Dinsdag 12 Maart, het Hoërskool Ermelo se B-spanne Morgenzon Landbou Akademie die stryd aangesê op die rugbyveld vir oefenwedstryde. EHS se o/15B’s het te staan gekom teen Morgenzon Landbou […]
-
Errie is deel van o/18 SA-skole se 7’s-rugbyspan
Walter Visser, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies vir die o/18 SA-skole 7’s-rugbyspan. Dié span het vanaf 6 tot 10 Maart aan die Capricorn 7’s- toernooi in Windhoek gaan […]
-
Erries Eerste rugbyspan bedank borg
Die eerste rugbyspan van Hoërskool Ermelo gaan 2019 met die Isuzu-embleem op hul truie uitdraf. Mnr. Chris Rothmann van Rothmann Motors tree hierdie jaar as hoofborg op vir dié span. […]














You must be logged in to post a comment.