
-
Provinsiale rugbyspanne – Hoërskool Trio
Provinsiale rugbyspanne. Hoërskool Trio rugbysterre skitter op provinsiale vlak. Hoërskool Trio in Kroonstad het weer gewys hoekom hulle bekend staan as ‘n broeikas van talent, met nie minder nie as […]
-
Grant Khomo Week – Milnerton High School
Grant Khomo Week. Milnerton High School, Cape Town, congratulates Liam Plaaitjies for his exceptional achievement in being selected to represent the Hollywood Foundation Iqhawe XV team at the upcoming U16 […]
-
Provinsiale Rugbyspanne – Hoërskool Kalahari
Provinsiale Rugbyspanne – Met opregte trots en opgewondenheid deel Hoërskool Kalahari, Kuruman die fantastiese nuus dat vier van hulle leerders verkies is tot die O/15 Griekwas Provinsiale Rugbyspanne. Hierdie is […]
-
Final of Rugby Season – Kearsney College vs St Albans College
Final of Rugby Season. Kearsney College Ends Final of Rugby Season on a High with Dominant Win Over St Alban’s. Photo: Kearsney try scorer Fynn Verbaan in the win against […]
-
Vrystaat Skole Rugby – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Skole Rugby. Hoërskool Jim Fouché vier Vrystaat Skole Rugby trots met 13 uitverkorenes in Provinsiale Spanne. Die Vrystaat Skole Rugbylandskap het onlangs ’n stewige inspuiting van talent gekry toe […]
-
Junior Springbok – Hoërskool Fichardtpark
Junior Springbok. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Jaco Grobbelaar, oud-skolier, wat gisteraand in Stellenbosch amptelik “gecap” is as ’n Junior Springbok. Jaco speel as slot vir die Bulls. Sterkte […]
-
Provinsiale Rugbyspanne 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Provinsiale Rugbyspanne 2025. Hoërskool Fichardtpark is trots op die derrtien rugbyspelers wat in verskeie Provinsiale rugbyspanne ingesluit is. Vrystaat o.17 Arendespan Grant Khomo Akademieweek Cravenweek Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za […]
-
Affie-Rugby – Afrikaanse Hoër Seunskool
Affie-Rugby. Sewe-en-veertig Affies by Blou Bulle Spanne ingesluit. Nie minder nie as 47 Affies is by verskeie spanne van die Blou Bulle ingesluit vir die wintervakansie se toernooie. Een van […]
-
Rugbyspelers in Vrystaatspanne – Hoërskool Sentraal
Rugbyspelers in Vrystaatspanne – ‘n Groot skouerklop vir Hoërskool Sentraal se rugbyspelers. Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op hul rugbyspelers wat hul staal op die rugbyveld gewys het. Dit is […]
-
Blou Bul Skole-Rugbyspanne – Hoërskool Menlopark
Blou Bul Skole-rugbyspanne. Hoërskool Menlopark is super trots op elke speler wat in die Blou Bul skole-rugbyspanne ingesluit is. Sterkte aan die 22 Menlo-spelers en 4 Menlo-afrigters met hierdie wonderlike […]
-
SWD U16 Girls Rugby – Point High School
SWD U16 Girls Rugby. Point High School, Mossel Bay, is excited to announce that Elizka La Grange has been chosen for the SWD U16 Girls Rugby Team! She’ll proudly represent […]
-
Sportkultuur – Hoërskool Ben Viljoen
Sportkultuur – Hoërskool Ben Viljoen, Groblersdal staan bekend vir hul ryk en trotse sportkultuur. Hulle leerders blink uit in rugby, hokkie, swem en atletiek. Sport is ‘n kerndeel van Hoërskool […]














You must be logged in to post a comment.