Laerskole Rugby - Laerskool Truida Kestell speler na Namibië
Laerskole Rugby – Laerskool Truida Kestell speler na Namibië

VKB Rugby Uitnodigingspan – Truida Kestell speler na Namibië


VKB Rugby Uitnodigingspan. 🎉 Uitsonderlike prestasie deur Truidjie-ster!

Truidjies wil ‘n hartlike gelukwensing uitstuur aan Ruwan Wille, ‘n talentvolle leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Ruwan het uitgestaan tydens die 0.13 VKB rugbytoernooi, en is verdienstelik gekies vir die VKB Rugby Uitnodigingspan wat later vanjaar na Namibië gaan toer.

💪🌍 Hierdie erkenning getuig van harde werk, deursettingsvermoë en uitsonderlike rugbytalent. Truidjies is ongelooflik trots op jou, Ruwan!

Mag hierdie toer die begin wees van ‘n merkwaardige sportreis! 🏉🇳🇦

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article