SA Netbal Netbalkampioenskap - Hoërskool Witteberg o.16
Witteberg se o.16 netbalspan (Foto verskaf)

Witteberg se o.16 span skitter by nasionale kampioenskap


‘n Besonderse dag en ’n prestasie deur Hoërskool Witteberg se o.16 Netbalspan by die SA Netbal Netbalkampioenskap .

Witteberg eindig eerste in hul poel en dring deur na die uitspeelrondes tydens die SA Netbal Netbalkampioenskap. Hulle wen St. Anne’s (26-12) in die semi-finaal en verloor teen Hoër Meisieskool Oranje (9-18) in die finaal.
Witteberg 0.16 span eindig 2de in die Vrystaat en verseker hul plek by die SA Netbal Kampioenskappe!

Gelykop teen Hoërskool Fichardtpark (15-15)
Wen Welkom Gim (20-9)
Wen Goudveld (27-13)
Wen Wilgerivier (34-7)
Baie geluk aan elke speler en Juf Lizaan Pienaar met hierdie besonderse prestasie.
Witteberg is ongelooflik trots op julle en wens julle alle sterkte toe vir die SA Kampioenskappe!

https://witteberghs.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article