Gewilde Afrikaanse musiekgroep Touch of Class gaan op 13 en 14 Augustus by La Colline optree. Die deure sal om 18:30 open en die vertoning begin om 19:30. Daar sal ’n kontantkroeg wees. Kaartjies is R150 per persoon. Bespreking is noodsaaklik. Kontak info@la-colline.co.za of 041 379 5548. foto:FOTO24


Touch of Class binnekort in die Baai

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article