Die gewilde ATKV Vlymskerp-vasvrakompetisie het op Vrydag 14 Oktober plaasgevind. Die Hoërskool Nico Malan se span het as die wenners weggestap. Die span bestaan uit Brady Rispel, Luka Coetzee, Juané Kritzinger en Juané Oosthuizen. Twaalf skole van die Oos-Kaap het aan die kompetisie deelgeneem. Foto:VERSKAF


Nico Malan wen ATKV Vlymskerp-vasvra

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article