Die Laerskool Kabega se leerders en onderwysers het vanjaar saamgespan om fondse vir Cansa in te samel. Die personeel het by McDonald’s op 26 Februarie gewerk en R5 000 ingesamel. ’n Groep personeellede het ook op 1 Maart aan die CANSA Relay for Life-deurnag-stap deelgeneem om die saak te ondersteun. Sameul Cornelius, ’n gr. 4-leerder, wys die stewel wat rondgestuur is om fondse bymekaar te maak. Foto:VERSKAF


Leerders gaan voluit vir Cansa

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article