Gr. 6-leerders aan die Laerskool Kabega het op 12 Maart rommel in die Baakensrivier gebied opgetel. Onder die leerders was Ciola Warricker, Verushka Bouwer, Sonja du Plessis en Mikayla Barnard. foto:VERSKAF


Kabega-leerders pak rommel aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article