Die bekende sanger, Jay, sal op Vrydag, 20 September, om 19:30 by Elements, Little Chelsea, op die verhoog te sien wees. Kaartjies is R180 per persoon. Vir besprekings, besoek www.howler.co.za.Foto: VERSKAF


Jay maak Baaise draai

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article