Demi Lee Moore sal weer op die verhoog in Gqeberha te sien wees op Vrydag, 6 September om 19:30 by Elements, Little Chelsea. Kaartjies is R200 per persoon. Vir besprekings besoek www.howler.co.za/DemiLeeMoore. Foto:argief


Demi Lee binnekort in die Baai

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article