Die leiers van die Laerskool Altona het onlangs hul leierskapkamp op Boknes gehad. Met hope pret en leersame leierskap-aktiwiteite is hulle nou reg om met vriendelikheid te dien. Die leiers is Limise Jingqi, Rethan Meyerm Uthi Songca, Keechlin Witbooi, Danré Pretorius, Mellesha Bekker, Emma Joubert, Andrunique Louwskieter, Jovan van der Berg, Calum van der Berg, Shahia van Rhyn, Tatum Jantjies, Tarryn Jantjies, Zane Avery, Tristan Plaatjies, Winnay Maarman, Philile Shade, Elam Blackie, Ayama Zuzani, Chloe Niekerk, Marcus Carelse, Lincoln Magombedze, Olu Mehlo, Achumile Namba en Qhamokuhle Backie. Foto: Verskaf


Altona leiers nou gereed

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article