Bobby van Jaarsveld.Foto: ARGIEF


Gewilde Afrikaans sanger Bobby van Jaarsveld sal op 11 Augustus weer in Gqeberha op die verhoog te sien wees by die Fairview-sportsentrum in Fairview om 19:30.

Kaartjies vir die vertoning is R180 per persoon en is beskikbaar by Westway Tickets.

Kontak Hellen by 082 487 3118 of bespreek aanlyn by www.westway.co.za.

Wen! Wen! Wen!

Vier gelukkige Express-lesers staan die kans om elk ‘n dubbelkaartjie na Bobby van Jaarsveld se vertoning op 11 Augustus te wen.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article