Die Laerskool Altona se o.11-rubyspan het tydens die Charlo sewes-toernooi tweede in die finaal teen Sunridge Primêr geëindig. Die jong spelers het hul harte uitgespeel. Agter van links is Natasha Stock (PamGolding), Lingomso Matoto en Philip Wait (afrigter). In die middel van links is Gabriel Holmes, Lungako Mbebe, Airen Maarman, Keletso Tsibolane en Lwamkelo Mavunjana. Voor van links is Onika Nkomombini, Roshane Wentzel en Den-Rico Booysen. Foto: Verskaf


Altona rugbyspan wen silwer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article