SUNRIDGE Primêre Skool het onlangs hulle jaarlikse sewes-sportdag gehou.
Met groot opwinding op die rugby- en hokkievelde en die netbalbane het Sunridge met vier goue medaljes, een silwer en een brons weggestap.
Groot lof het aan Sunridge Build It en KFC uitgegaan wat die dag moontlik gemaak het vir al deelnemers. Die medalje- en trofeewenners van die dag was:
Rugby
Bekerfinaal o.13
Goud en wisseltrofee: Sunridge Primêre Skool
Silwer: Laerskool Verkenner
Plaatfinaal o.13
Brons: Laerskool Charlo
Koper: Hankey Primêre Skool
Aanskoulikste rugby van die dag: Hankey Primêre Skool
Bekerfinaal o.11
Goud en wisseltrofee: Sunridge Primêre Skool
Silwer: Laerskool Hankey
Plaatfinaal o.11
Brons: Laerskool Tjaart van der Walt
Koper: Laerskool Sonop
. Aanskoulikste rugby van die dag: Laerskool Hankey
Netbal
Bekerfinaal o.13
Goud en wisseltrofee: Sunridge Primêre Skool
Silwer: Laerskool Tjaart van der Walt
Plaatfinaal o.13
Brons: Laerskool Dr Viljoen
Koper: Laerskool Gamtoosvallei
Bekerfinaal o.12
Goud en wisseltrofee: Sunridge Primêre Skool
Silwer: Laerskool Verkenner
Plaatfinaal o.12
Brons: Laerskool Altona
Koper: Laerskool Dr Viljoen
Hokkie
Bekerfinaal o.13
Goud en wisseltrofee: Clarendon Park Primêre Skool
Silwer: Sunridge Primêre Skool (A)
Plaatfinaal o.13
Brons: Sunridge Primêre Skool (B)
Koper: Willow Academy





