Maandag, 29 Julie, was ’n geskiedkundige oomblik in die geskiedenis van die Hoërskool Framesby. Die oomblik het aangebreek vir Framesby se Astro-hokkieveld om gebou te word. Die geleentheid was bygewoon deur oud-hoofde, amptenare van die departement van onderwys en perso-neel. Van links is Ernst Gorgonzola (distriksdirekteur), en Marius Germishuys, skoolhoof van Framesby. Foto:VERSKAF


Framesby kry astro-veld

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article