Shaleen Surtie-Richards. Foto: Argief

Die veteraanaktrise Shaleen Surtie-Richards (66) is oorlede.

Nadere besonderhede oor haar afsterwe is nog nie bekend nie.

Volgens Netwerk24 is die aktrise dood in ‘n gastehuis in Kaapstad gevind.

Sy was bekend vir haar rolle as Nenna van Egoli: Plek van Goud en as Fiela Komoeti in Fiela se Kind.

Hou Express dop vir meer inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article