Vir Sophia Arnoldus (66) uit Franschhoek rus die onsekerheid oor haar enigste dogter se veiligheid swaar op die hart, terwyl sy hoop om haar lewend terug te vind.
Dit is al langer as ‘n week sedert Jan Lingenfelder se verdwyning buite Wellington, en hy is steeds nie gevind nie.
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloofberge Sondag opgeskort weens ongure weer, maar sal hopelik binnekort hervat word.
Dit sal Donderdag (31 Julie) presies twee weke wees sedert Katriena Smit (68), ‘n bejaarde vrou van Gouda, deur haar familie as vermis aangemeld is. Haar saak word deur die…
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
Kelly Smith, Joshlin se ma, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn gaan in Augustus in Kaapstad beide hul skuldigbevinding en vonnis betwis.
Die familie van die vermiste Channelle Plaatjies bid en vertrou dat sy veilig huistoe sal terugkeer.