Alida Buckle
-
Die beweerde verkragting van ’n driejarige kleuter in Seaviewpark in Langebaan het inwoners geskok. Die 21-jarige verdagte verskyn weer op 27 Oktober in die Hopefield-hof.
-
How international motorcycle gangs and Mexican cartels are trying to gain a foothold in South Africa
South Africa faces growing concerns over international outlaw motorcycle gangs and Mexican drug cartels, raising questions about organised crime, recruitment and public safety.
-
’n Club Mykonos-werknemer verskyn in die Hopefield-landdroshof op aanklag van beweerde diefstal van sowat R720 000 en bly in aanhouding.
-
Sebastian “Basie” Douman verskyn op aanklagte van drie moorde en verkragtings in Atlantis, terwyl inwoners verligting oor sy inhegtenisneming uitspreek.
-
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer in die hof verskyn.
-
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat […]
-
Kelly Smith, Joshlin se ma, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn gaan in Augustus in Kaapstad beide hul skuldigbevinding en vonnis betwis.
-
‘n Man van Clanwilliam gaan lewenslank in die tronk sit nadat hy vyftien jaar gelede sy jong vrou vermoor het.
-
‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]










