‘n Intimidasiesaak is teen ‘n Drakenstein-inwoner geopen ná beweerde sosialemediaplasings wat met die KSUT-verkragtingsaak verband hou.
Die twee Paarlse rugbyspelers is op borgtog vrygelaat nadat die hof buitengewone omstandighede in hul skedule 6-borgaansoek bevind het.
Die borgtogaansoek van twee Paarlse rugbyspelers is weer uitgestel terwyl die verdediging na ‘n vermiste hofopname soek.
Die landdros het geweier om van die rugbyspelers se borgaansaak te onttrek, terwyl die staat hersiening in die Hooggeregshof beoog.
’n Plaaslike rugbyspeler verskyn in die hof op verkragtingsaanklag, met borgtogaansoek hangende en ’n ondersoek wat tans voortduur.
Die polisiebeampte van die Paarl-Oos-polisiekantoor wat vir beweerde verkragting in hegtenis geneem is, se saak is voorlopig teruggetrek.