’n Adjudant-offisier van die Paarl-polisie word deur Opod ondersoek ná ‘n beweerde aanranding in die aanhoudingselle van die dorp se landdroshof.
Die veldbrand naby Franschhoek brand buite beheer en het versprei ten spyte van brandbestrydingspogings na nog ‘n verwoestende brand vroeër vandeesmaand.
’n CapeNature-brandbestryder is Saterdagoggend ná ’n nag op die Stettynskloof-berge suksesvol gered nadat sy ‘n beenbesering opgedoen het.
‘n Historiese rietdakhuis in die Paarl het afgebrand weens ‘n wegholveldbrand terwyl brandbestryders daarin geslaag het om ander nabygeleë huise te red.
Brandbestrydingspanne het op twee afsonderlike veldbrande in die Wes-Kaap gereageer in buite Franschhoek en naby ‘n informele nedersetting in Kleinmond.
’n Ongeluk op die N7 buite Piketberg het meer as 47 seisoenale plaasarbeiders beseer nadat ’n oorlaaide vragmotor omgeslaan het.
Hoër Jongenskool Paarl se Sean Erasmus is aangewys as die hoofafrigter van die WP se o.18 vyftientalspan vir vanjaar se Cravenweek.
Die Drakenstein-munisipaliteit het sy top matrikulante vir hul prestasies vereer en indrukwekkende resultate uitgelig tydens ‘n onlangse seremonie aangemoedig.
Sowat twee weke nadat ’n hond weens beweerde onwettige kragverbindings in Lanquedoc naby Pniël doodgeskok is, moes die familie van Dilene Mert (27) die afgelope Dinsdag op ’n tragiese wyse…
PAARL – ‘n Regsgeding speel hom tans in die Paarl-landdroshof af te midde van ‘n aantal huisgesinne wat weier om van die Fraaigelegen-plaas naby die Wemmershoekpad in die Paarl te trek.…