Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit asook die Drakenstein-munisipaliteit se brandweer is ontbied na ‘n veldbrand langs die R301, wat deur sterk wind en digte plantegroei bemoeilik word. Geen strukture is geraak nie.
’n Groot eer het twee sakevroue van die Paarl toegeval toe hulle die afgelope naweek met toekennings vir hul harde werk en bydraes tot die sakewêreld vereer is – nie…
Franschhoek ervaar ’n reeks inbrake wat gasteplase teiken. In die jongste voorval op Courchevel is drie gaste vasgebind terwyl rowers tegnologiese toerusting gesteel het. Die polisie ondersoek die saak.
Akademia het op 15 Oktober sy nuwe kampus in die Paarl geopen, wat die uitbreiding van Afrikaanse hoëronderwys verteenwoordig. Dit sal in 2026 voltydse studente huisves, met ‘n fokus op…
Altesaam vyf vermeende kabeldiewe is Dinsdag (14 Oktober) deur die Rawsonville-polisie in samewerking met provinsiale verkeersdienste en die G24- veiligheidsmaatskappy aangekeer nadat hulle glo Eskom-kabels by ‘n plaas in die…
KWV won the Duimpie Bayly Vertex Trophy again at the Veritas Awards, with The Mentors Perold 2022 recognized among 1,205 entries, celebrating excellence in South African winemaking.
Rowers het Sondag (12 Oktober) in die vroeë oggendure ‘n paar mense oorrompel wat gekuier het by ‘n gasteplaas in Franschhoek. Kol Frederick Rossouw, stasiebevelvoerder by die Franschhoek-polisie, het die…
Porterville – Een persoon het Vrydagmiddag (10 Oktober) tragies gesterf in ‘n motorongeluk op die R44 naby Porterville. Kapt Tanya Helfrich, woordvoerder vir die Weskus polisiedistrikkantoor, het die hartseer insident…
PAARL – ‘n Brand wat in die motorhuis van ‘n woning in Noorder-Paarl uitgebreek het, is Vrydag (10 Oktober) vinnig onder bedwang gebring voordat dit na die res van die…