Die gemoedere het Maandag (4 Augustus) hoog geloop in die Paarl-landdroshof toe gemeenskapslede hul ongelukkigheid geopper het ná een van die beskuldigdes in die Chanelle Plaatjies-moordsaak in die hof staan…
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.
’n Polisiespeurder is in hegtenis geneem ná ’n skietvoorval in Wellington waarin sy eksmeisie gewond en haar kêrel, Petrus Jacobs (49), noodlottig gewond is.
Sowat nege maande nadat haar man glo ‘n vlambare vloeistof op haar uitgegooi en aan die brand gesteek het, het Danielle Nyman, die sekretaresse van St. Albans Primêre Skool in Wellington,…
Regslui kan nie nou al beslis oor die oordrag van die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van die Paarl-landdroshof na die Wes-Kaapse hooggeregshof nie. Dít is onlangs deur adv.…
Renier Prins is op 12 Julie in Neil Mosesstraat, Paarl-Oos, doodgesteek. Twee broers is in hegtenis geneem ná ’n stryery oor beweerde diefstal.
Die familie van die vermoorde Geoffrey Fredericks, wat Dinsdag (1 Julie) sy 33ste verjaarsdag sou vier, sê hulle is verheug dat die moordsaak uiteindelik na ‘n kant toe kom nadat daar…
‘n Transitorooftog by die Engen-vulstasie die afgelope Dinsdag (17 Junie) waartydens twee transito-wagte gewond is, het skokgolwe oor die Drakenstein-vallei gestuur, met sommige inwoners wat dit as ‘n ‘ongewone misdaad’…
‘n 27-jarige pa van Weltevrede in Wellington het in ‘n skokkende voorval skuld beken op 646 kindermishandeling aanklagte teen hom.