Daar is geen rede vir die hof om sy borgtogaansoek teen te staan nie aangesien hy geensins ‘n bedreiging vir die gemeenskap is soos wat die staat in sy saak…
Ses verdagtes, waaronder veediewe en kabeldiewe, is die afgelope naweek in Wellington deur Bolkvest Sekuriteit vasgetrek.
Die staat sê as deel van sy laaste bydrae in die borgtogaansoek van ‘n 55-jarige man wat tereg staan staan weens die besit en verspreiding van kinderpornografie sal hy eerskomende…
’n 76-jarige vrou van Denneburg in Paarl is Donderdagaand in haar erf oorval en gewurg. Sy het ure lank buite gelê voordat sy hulp kon ontbied.
‘n Wellingtonse man, wat op aanklagte van poging tot moord teregstaan nadat hy glo ‘n vlambare middel op sy vrou gegooi en haar aan die brand gesteek het, sal na…
Die Mbekweni-polisie het ‘n beroep gedoen op enigiemand met inligting om na vore te kom nadat die lyk van ‘n man, vermoedelik iets in die twintig, Maandag (20 Oktober) op…
Die familie van die vermoorde 16-jarige Chanelle Plaatjies sê hulle gaan ’n versoek aan die provinsiale direkteur vir openbare vervolging in die Wes-Kaap rig en vra dat die hooggeregshof in…
Franschhoek ervaar ’n reeks inbrake wat gasteplase teiken. In die jongste voorval op Courchevel is drie gaste vasgebind terwyl rowers tegnologiese toerusting gesteel het. Die polisie ondersoek die saak.
Altesaam vyf vermeende kabeldiewe is Dinsdag (14 Oktober) deur die Rawsonville-polisie in samewerking met provinsiale verkeersdienste en die G24- veiligheidsmaatskappy aangekeer nadat hulle glo Eskom-kabels by ‘n plaas in die…
Familie en vriende van die vermoorde Jade Williams (22), ‘n jong pa van Wellington, het verlede Vrydag (3 Oktober) in groot getalle by die plaaslike landdroshof opgedaag waar sy vermeende moordenaar…