Die Tulbagh-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 42-jarige man en sy twee seuns Woensdagoggend (5 November) in ‘n strukturele brand in Gouda dood is. Die seuns is onderskeidelik…
Gesprekke tussen die Drakenstein- en Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteite en die Wes-Kaapse regering duur voort oor moontlike oplossings om vragmotors op Bainskloofpas te verbied.
PAARL – Inwoners van Newton het Vrydag (31 Oktober) met gemengde gevoelens gereageer op die Drakenstein-munisipalietit se skielike aankondiging dat hy die bloekombome op die Bo-Dal-pad by dié woonbuurt se…
Die Drakenstein-munisipaliteit het tydens die jongste raadsvergadering vordering in toerisme aangekondig, maar die VF Plus het ongelukkigheid oor die proses uitgespreek en ondersteuning onttrek.
PAARL – Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek gerugte bevestig dat ‘n afgedankte munisipale amptenaar steeds in ‘n munisipale huis in Simondium woon en dat ‘n inbraak onlangs by dié eiendom aangemeld…
Inwoners van Paarl se wyk 22 het op 20 Oktober gekla oor raadslid Felix Cupido se gebrek aan kommunikasie en dienslewering. Maandelikse vergaderings sal voortaan gehou word om probleme aan…
Die Drakenstein-munisipaliteit het besluit om ‘n skrywe te rig aan die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit oor die Bainskloofpas se misbruik deur vragmotors, nadat die munisipaliteit ‘n aanvanklike mosie hieroor verwerp het.
‘n Veldbrand langs die Drakenstein-gevangenis word steeds deur brandbestryders geblus, ten spyte van uitdagende omstandighede.
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek gesê te midde van grootskaalse vandalisme, diefstal en die voortslepende bendegeweld in die gebied kan hy in hierdie stadium nie sê of daar hoop is om…
Die Concerned Drakenstein Residents-groep (CDR) het ‘n beroep op die Drakenstein-munisipaliteit gedoen om minstens een keer per kwartaal ‘n raadsvergadering – wat gewoonlik by die munisipale hoofkwartier in die Paarl…