‘n Optrede vir die verwydering van onwettige kragverbindings is onlangs deur die Drakenstein-munisipaliteit in onder meer die Thembani-informele nedersetting in Mbekweni uitgevoer nadat ‘n vrou van die area in Maart…
Die minstens 200 informele strukture wat op 6 April in ‘n brand by die New Rest-Egoli -informele nedersetting in Wellington verwoes is, is vandeesweek stelselmatig deur die Drakenstein-munisipaliteit begin herbou…
Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het onlangs in ‘n advertensie tenders vir ‘n nuwe diereskut gevra. Dié skut sal vir die volgende vyf jaar op ‘n kontrakbasis in diens gestel word. Volgens…
Die oorsaak van ‘n brand by die New Rest- Egoli- informele nedersetting, wat die lewe van ‘n 52-jarige vrou geëis en nagenoeg 1 000 mense dakloos gelaat het, is steeds onbekend.…
Die Drakenstein-munisipaliteit hou vol dat hy nie sy munisipale hof in die Paarl as ‘n “inkomste-stroom” gebruik deur stewige boetes vir verkeersoortredings en die oortreding van munisipale wetgewing uit te…
Die verhouding tussen die Drakenstein-plaaswag (DFW) en die Drakenstein-munisipaliteit wat nou verbrokkel het, kan slegs as ‘n tragedie beskryf word.
‘Hartseer Sondag vir ons mense’. Dit is hoe Avron Appollis, die Drakenstein-munisipaliteit se burgemeesterskomiteelid vir openbare veiligheid Sondagoggend die situasie by ‘n informele nedersetting in Wellington beskryf het te midde…
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week op ‘n raadsvergadering ‘n bedryfsinkomste-konsepbegroting van R4,2 miljard vir die 2025’26-boekjaar ter tafel gelê. Daarmee het hy tariefverhogings in water (7,7%), riolering en sanitasie (5,9%), vullisverwydering…
Die Speaker van die Drakenstein- munisipale raad het vandeesweek bevestig dat ‘n ondersoek begin is teen Ruth Arnolds, ‘n DA-raadslid van wyk 7 in Wellington, wat glo munisipale verordeninge oortree het…
Drakenstein Munisipaliteit se Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (IDP) opedae het begin en duur tot 16 April. Gedurende hierdie tydperk kry inwoners ‘n unieke geleentheid om hul stem te laat hoor oor plaaslike…