‘n Veldbrand langs die Drakenstein-gevangenis word steeds deur brandbestryders geblus, ten spyte van uitdagende omstandighede.
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek gesê te midde van grootskaalse vandalisme, diefstal en die voortslepende bendegeweld in die gebied kan hy in hierdie stadium nie sê of daar hoop is om…
Die Concerned Drakenstein Residents-groep (CDR) het ‘n beroep op die Drakenstein-munisipaliteit gedoen om minstens een keer per kwartaal ‘n raadsvergadering – wat gewoonlik by die munisipale hoofkwartier in die Paarl…
Die Wellington-krieketklub sê hy moes net in die afgelope maand altesaam agt voorbereidende wedstryde in aanloop tot vanjaar se krieketseisoen te midde van die stand van die Pen Basson-sportveld kanselleer.…
Die Drakenstein-munisipaliteit het bewerings deur die GOOD-party verwerp dat openbare fondse “gemors” is op sy nuwe munisipale liedjie en het vandees- week gesê dié liedjie se produksiekoste is ten volle…
Inwoners van wyk 22 in die Paarl is ontevrede met DA-wyksraadslid Felix Cupido, wat nie sy pligte nakom nie, infrastruktuurkwessies aan te meld of gemeenskapsvergaderings te hou nie.
‘n Groep Wellingtonse inwoners sê dit het as ‘n groot skok gekom toe hulle op ‘n advertensie afkom wat wys dat ‘n geliefde park in Kristal Crescentstraat in Hillcrest in…
Die Holy Trinity-kerk in die Paarl sê hy oorweeg om kontak te probeer maak met die families wie se afgestorwe geliefdes by die Ou Hofstraat- begraafplaas in Paarl ter ruste…
Inwoners van Hermon en sommige omliggende gebiede wat deel vorm van die Haaskraal-waternetwerk kan van Maandag volgende week (15 September) to Saterdag (20 September) onderbrekings in hul watertoevoer verwag vanweë…
‘n Munisipale werker en onberispelike bron het die Drakenstein-munisipaliteit se aanstellingsproses as ‘n administratiewe nagmerrie bestempel, met nepotisme glo aan die orde van die dag. Die werker, wat anoniem wil…