Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
41ste Elsenburg-sege
Die Wes-Kaapse departement van landbou se eie Elsenburg Kollege-rugbyspan het die Suid-Afrikaanse Landboukolleges se Rugbyweek-trofee gelig ná sewe uitmergelende dae van taai mededingende rugby. Ná ’n naelbytwedstryd teen Grootfontein het…
-
-
-
Kleur kelder WP
Die o.16- Grant Khomo-rugbyweek, wat verlede week in die Paarl gehou is, het onder ’n donker wolk geëindig omdat die Westelike Provinsie sy plek in die hoofwedstryd kwyt is nadat…
-
-
-
-
-
Klubrugby terug ná kort ruskans
Die klubrugbyspanne van die Paarl is ná ’n ruskans weer voluit aan die gang. Hiermee is die puntetellings van die afgelope naweek se wedstryde:.
-
Netbal-toernooi: 16 spanne, 10 dae
Die Wes-Kaapse Minister van Kultuursake en Sport, Anroux Marais, het Maandag (3 Julie) die Netbalwêreldbeker-trofee ontvang waarna ’n daelange toer met die trofee deur die Wes-Kaap sal plaasvind om dit…








