Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Paarl-krieketklub oefen reeds
Die Paarl-krieketklub se spelers het vroeg reeds begin met voorbereidings vir die tweede helfte van die Boland se Premierligakampioenskap, wat eerskomende Saterdag met ’n tuiswedstryd teen die gedugte Worcester United…
-
SA ryer seëvier in die Paarl
’n Plaaslike fietsryer, Daniyal Matthews, het die dag ná Kersfees verras toe hy ervare fietsryers laat les opsê en die 25-myl-fietsren by die 124ste Boxing Day-baanfietsrybyeenkoms in die Paarl gewen…
-
Sien uit na groot name in T20-krieket op Bolandpark
Inwoners van die Drakenstein-vallei kan uitsien na aksiebelaaide wêreldklas krieket oor die volgende klompie weke, met die begin van die T20-liga op hande.
-
Giniel skitter in sy 20ste Dakar
Stellenbosch se voormalige Dakar-kampioen, Giniel de Villiers, wat einde verlede jaar ook die Suid-Afrikaanse veldtydrenkampioenskap saam met sy navigator, Dennis Murphy, gewen het, jaag vanjaar in sy 20ste Dakar-veldtydren.
-
-
-
Karateklub vereer sy bestes
Op Saterdag 3 Desember het Overberg Goju-Kai en shihan Francois du Plessis die einde van 2022 met hul jaareind-toekenningsbyeenkoms gevier. Meer as 50 gesinne betrokke by die Goju-Kai het saamgekom…
-
Skolekrieketfees in Paarl, Eikestad
Krieketliefhebbers kan uitsien na ’n hoogtepunt op die skolekrieketkalender, wanneer die Westelike Provinsie, Boland en Suidwestelike Distrikte (SWD) se o.19-skolekrieketspanne mekaar pak in die jaarlikse Khaya Majola-week wat van Donderdag…
-
Ready, steady, Boxing Day!
Former champion Josh van Wyk and David Maree are the outright favourites for the 124th staging of the Paarl Boxing Day Track challenge, which takes place at the Faure Street…










