Die Paarl-rugbyklub hou Donderdag 28 September om 18:00 sy algemene jaarvergadering in die klubhuis.

Alle lede is welkom om dié byeenkoms by te woon.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article