Geliewe kennis te neem dat die Paarl-rugby- en sportklub se finansiële vergadering Donderdag 17 Februarie om 18:00 by die Paarl-rugbyklub se klubhuis sal plaasvind.

Alle lede is welkom.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article