Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Hendricks kolf Wellington voos
Die krieketspan van Paarl-Oos het Saterdag (12 November) maklik met sy bure, die Wellington-krieketklub, afgereken.
-
Wellington se wolwe byt
Die Wellington-krieketklub, beter bekend as die Wellington Wolves, het vanjaar geskiedenis gemaak deur ’n vrouespan op die been te bring.
-
Gim kry sy eie Protea
Die kranige netbalspeler Renske Stoltz, wat Suid-Afrika op nasionale en internasionale vlak verteenwoordig het, het onlangs besluit om uit professionele netbal te tree om die pos as hoofnetbalafrigter by die…
-
Roses onttroon Wesbank
Met die telling wat die hele tyd wipplank gery het, het Roses United Saterdag (5 November) voor meer as 2 000 toeskouers op Pelikaanpark in Wellington in ’n skitterende Boland-Top-12-wedstryd…
-
Paarl-krieketklub klop Van der Stel in Stellenbosch
Die Paarl-krieketklub het Saterdag in Stellenbosch hard geveg vir hul vyf-paaltjie-oorwinning teen die Van der Stel-krieketklub nadat die tuisspan besluit het om in hierdie 50-boulbeurt-Premierligawedstryd van die Boland eerste te…
-
-
Paarl-krieketklub skitter teen Vredenburg-Saldanha
Die Paarl-krieketklub het Saterdag op die Parysvelde voortgegaan en sy wen-momentum behou.
-
-









