Ultra-atlete van Paarl het verlede naweek aan die Suid-Afrikaanse Duathlon-kampioenskap deelgeneem wat by Midmar-dam in KwaZulu- Natal plaasgevind het. Die duathlon bestaan uit ’n hardloopsessie, gevolg deur ’n fietsrysessie, en dan weer gevolg deur nog ’n hardloopsessie. Die Paarliet Danie Marais (regs) van Cycel4Life het die mansafdeling (50-54 jaar) gewen in ’n tyd van 03:15:10 en Hadley McCormick, ook van die Paarl, het die mansafdeling (60-64 jaar) gewen in ’n tyd van 03:22:33. Danie het algeheel vyfde geëindig.

Ultra-atlete presteer by Midmar

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article