Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Paarl se Kurt-Lee doen dit toe weer!
Die kranige Springbok- rugbyspeler Kurt-Lee Arendse van die Paarl is besig om een van die bekendste spelers in wêreldrugby te word ná puik vertonings in die Groen-en-Goud.
-
Koning van SA kanovaart doen dit sowaar ’n 13de keer
Hank McGregor het sy posisie as Suid-Afrika se suksesvolste kanovaarder onderstreep toe hy sy 13de oorwinning in die Bergrivier-marathon behaal het en Saterdag nog ’n SA titel by sy versameling…
-
Young Gardens ploeg met Standards
Young Gardens het sy voorsprong op die punteleer van die Paarl-rugbystreek Saterdag op die Boy Louw-sportterrein vergroot deur Young Standards met 22-18 te klop.
-
Nothing lucky about Hank’s 13th win
Hank McGregor underlined his position as South Africa’s most successful canoeist when he cruised to his 13th win in the Berg River Marathon and added yet another SA title to…
-
41ste Elsenburg-sege
Die Wes-Kaapse departement van landbou se eie Elsenburg Kollege-rugbyspan het die Suid-Afrikaanse Landboukolleges se Rugbyweek-trofee gelig ná sewe uitmergelende dae van taai mededingende rugby. Ná ’n naelbytwedstryd teen Grootfontein het…
-
-
-
Kleur kelder WP
Die o.16- Grant Khomo-rugbyweek, wat verlede week in die Paarl gehou is, het onder ’n donker wolk geëindig omdat die Westelike Provinsie sy plek in die hoofwedstryd kwyt is nadat…
-
-









