Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
Alpha horsewomen shine at Sanesa
Four riders of Alpha Equestrian have done exceptionally well in the Sanesa school league this year.
-
Newton leer ligavoorloper ’n les
Newton het in ’n spannende en opwindende wedstryd in ’n volgepakte Bombela Park met Wit-Sentraal se ligavoorloper, Roses, afgereken.
-
Hillies mik hoog met nog ’n grootse oorwinning
Hillcrest United van Wellington het die naweek weer eens gewys hy gaan nie opgee in die stryd om die twee topposisies in die Grootuitdaag-Witsentraal-kompetisie nie.
-
Paarl pronk weer in Wêreldbeker Bokgroep
Paarl pronk weer trots met ’n klompie Springbok-rugbyspelers wat gekies is vir die Wêreldbeker Bok-groep wat op pad is na Frankryk vir die Rugbywêreldbeker wat in September in Frankryk afskop.
-
City to host HSBC SVNS
World Rugby has announced a new revamped Sevens Series format, which includes Cape Town.
-
-
Gim wen Interskole net-net
Paarl Boys’ High het die afgelope Saterdag in die Faure-stadion te laat wakker geskrik, met die gevolg dat Paarl Gimnasium die Interskole-rugbywedstryd voor meer as 20 000 toeskouers welverdiend met…
-









