Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Brandvlei wys weer wie’s baas op krieketveld
Die Brandvlei-krieketklub het Saterdag (18 November) teen De Wet KK op Bolandpark in Worcester gespeel en weer eens gewys dat hy ’n gedugte span is.
-
Darling breek Roses se hart
’nLang seisoen vir Roses United het Saterdag (18 November) tot ’n einde gekom nadat hy in ’n Sanlam-Boland-Top-12-wedstryd 33-40 teen Darling in laasgenoemde se tuisdorp vasgeval het.
-
Sunset hike as the full moon rises over Simonsberg
On Sunday 26 November, the Sunset to Full Moon Hike at Muratie will take place from Dirtopia Trail Centre on Muratie Wine Estate. With the sun setting just after 19.30,…
-
Vredenburg-Saldanha kraai koning in T20
Die span van Vredenburg-Saldanha het Saterdag op Bolandpark in die Paarl bewys hy is die onbetwiste Boland-T20-kampioen toe hy die Gemeenskapsbeker, wat hy verlede jaar met Worcester United gedeel het,…
-
Winelands scoops medals at SAs
The South African Table Tennis Championships took place in Cape Town recently, and it was the Cape Winelands table-tennis team’s first participation in the National Championships post Covid.
-
Roses val vas in Saldanhabaai
’n Moeilike dag het Saterdag (11 November) vir Roses United op ’n mislukte noot geëindig toe hy ’n nederlaag van 25-28 teen Saldanha in sy Sanlam-Boland-Top-12-wedstryd in Saldanhabaai gely het.
-
Paarl haal eindstryd in Boland-T20-krieket
Die Paarl-krieketklub (KK) het verlede naweek uitstekend gevaar om vir die eindstryde van die Boland-T20-Gemeenskapsbeker te kwalifiseer.
-
Tiere sit hul wenstreek voort
Die Young Peoples-krieketklub het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe al vyf spanne van die klub in baie belangrike wedstryde teen die besoekende Worcester Victorians KK, Paarl KK, Paarl Oos…
-
Roses laat kritici swyg
Karakter en veggees het Saterdag (4 November) aan Wellington Roses United ’n soete 29-21-bonuspunt- oorwinning oor die span van Hawston in ’n Sanlam-Boland-Top-12-wedstryd op Pelikaanpark, Wellington, besorg.
-









