Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Paarl KK maak groot amok
Paarl KK het Sondag op die Pen Basson-veld in Wellington sy derde bonuspunt van die seisoen opgestapel nadat hy Bergrivier KK in Krieket Boland se 50-boulbeurt-premierligakompetisie oortuigend met nege paaltjies…
-
Japan awards Nidan to two Overberg Goju-Kai karateka
Japan awards Nidan to two Overberg Goju-Kai karateka
-
-
Young Standards-klub kies sy nuwe bestuur
Die volgende sportadministrateurs is vir die volgende twee jaar (2024-2025) as bestuurslede van die Young Standards RFC-klub verkies:.
-
Boland in T-12-skouspel
’n Goeie vertoonvenster vir klubrugby was Saterdag (25 November) in ’n Sanlam-Boland-Top-12-halfeindstryd op die spyskaart. Meer as 7 000 ondersteuners het die skouspel op die Boland-stadion in Wellington aanskou.
-
Paarl Trails: regional change agent
In 2017 the Paarl Trails team started with a humble vision – to transform the region into a world-class adventure destination. After the construction of their first trails at Rhebokskloof…
-
Young Gardens kies nuwe bestuur ná baie goeie jaar
Die rugbyklub Young Gardens het Maandag sy bestuur vir die volgende twee jaar op sy algemene jaarvergadering by die Daljosafat-stadion gekies.
-
Paarl looi Worcester
Paarl II het Saterdag bewys sy T20-oorwinning oor Worcester United II twee weke gelede was geen gelukskoot nie toe hy sy weg-wedstryd in die Reserweliga van Krieket Boland se 50-boulbeurt-kompetisie…
-
-






