Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Paarl-krieketklub bult spiere in T20
Die Paarl-krieketklub het verlede Saterdag op die New Orleans-veld sy spiere gebult in Boland Krieket se T20-Premierliga-kompetisie toe hy die Paarl-Oos-krieketklub oortuigend met 42 lopies geklop het.
-
-
-
Roses val net-net vas
Roses United moes Saterdag (28 Oktober) in ’n Sanlam-Boland-Top-12-wedstryd in Boland-stadion die knie met 30-32 teen Robertson Town buig. Dit was boonop teen ’n Robertson-span wat met vier geelkaarte deur…
-
-
-
Laaste groot 2023-Paarl-derby in Faurestraat
In een van die laaste groot Paarl- klubrugbyderbies van die jaar speel Young Peoples teen die Blues (Lower Paarl) Saterdag (28 Oktober) in die Faurestraat-stadion.
-
Sê spoke aan in Halloween-wedloop deur Muratie-woud
Dit sal die tiende jaar wees wat Dirtopia Dinsdag 31 Oktober die Halloween Forest Night Run by Muratie Wynlandgoed aanbied.
-
-
Drakenstein se sportlui vereer
Die Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, Anroux Marais, het Saterdagaand die provinsiale sporttoekennings aangebied, waartydens verskeie Drakensteinse sportlui uitgeblink het. Hierdie toekennings word jaarliks ??aangebied om die sportprestas







